Tuesday 12 May 2015

Top kwaliteit diere beskikbaar

Phumelela Game Breeders, trotse eienaars van Cezar (24 5/8” horinglengte saddleback ram), asook Brutus (koningswildebees) en ander top kwaliteit diere, bied ‘n verskeidenheid diere wat afstam van hierdie genetika, wat nou bemark word.  

Kontak ons vir meer inligting.