Wednesday 18 March 2015

TOP KWALITEIT VOLWASSE SWART ROOIBOK RAMME OP VEILING.


Phumelela Game Breeders het verlede jaar bekendheid verwerf vir top kwaliteit Saddleback rooibokke toe rekord pryse behaal is op die Keta veiling (Mpatamacha). 

Ons bied nou weereens hoĆ« kwaliteit wye horing volwasse swartrooibok ramme wat te koop aangebied word op 28 Maart 2015 te Mpatamacha veiling.